Modulekode | BGN 255 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring In hierdie module word daar primêr gefokus op die kardiovaskulêre stelsel en hitteregulering. Daar word indringend gekyk na die anatomiese samestelling van die twee stelsels en hoe hierdie stelsels funksioneer tydens oefening en verskillende klimaatstoestande. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App